THEMATICA SA NUUSBRIEF

        THEMATICS NUUSBRIEF

  • Die Thematics Nuusbrief word maandeliks opgestel en gestuur na al die TSA-lede – per e-pos en per landpos (indien jy nie ‘n e-pos het nie).
  • Die inhoud omvat ledenuus, artikels in (nuutste) tematiese tydskrifte, allerlei tematiese inligting (plaaslik en wêreldwyd), kommentaar oor nuwe RSA-uitgifte, ‘n woord van die President, ‘n grappie of twee, ens.
  • Die nuusbrief verskyn basies in Engels – enkele sake is wel ook in Afrikaans.
  • Samesteller = ds Cassie Carstens – 012-653-2279
  • E-posversending word behartig deur John Horner (Rondebosch)

 

AttachmentSize
THEMATICS-52 June2011.doc97 KB
THEMATICS-51 April2011.doc98 KB