SEëLSKOUE

 

 
TSHWANE EXHIBITIONS
 
Plek:                Denis Adami-saal, Wrenstraat, Queenswood, Pretoria
Dag:                 Eerste Saterdag van elke maand
                        In samewerkiung met Seëlhandelaar Paul van Zeyl.
Tyd:                 09:00 tot 13:00
Sameroeper:     Ds Cassie Carstens = 012-653-2279   
 
Enigeen kan deelneem – dis ‘n geleentheid om met ander te deel en saam pret te hê.
 
Program vir 2010
* DIS VIR DIE VOËLS / LET’S GO BIRDING = Saterdag 6 Februarie 2010
Uitstallings oor voëls en alles wat geveer is.
* TBVC TUISLANDE = Saterdag 6 Maart 2010
Enigiets oor een van die gewese tuislande – dis moderne Africana!
* PAASFEES / EASTER SHOW = Saterdag 2 April 2010
Aandag aan die Bybel, en veral Paasfees.
* GAUTHEME 2010 = Saterdag 1 Mei 2010
Een tematiese inskrywing per klub (2-4 rame) – dis sommer vir die pret!
* GO CLIMB A TREE / KOM ONS KLIM BOOM = Saterdag 5 Junie 2010
Uitstallings oor bome en plante – die natuur se lafenis!
* SPORT BONANZA = Saterdag 3 Julie 2010
Dis Wêreldsokker! Uitstallings oor sokker en ander sportsoorte. 
* THEMEX (National Thematic Exhibition) = Saterdag 7 Augustus 2010
Tematiese uitstallings 2-5 rame = beoordeling volgens FIP-reëls.
* TSHWANE ENKELRAAM = Saterdag 4 September 2010
Slegs een raam (15 bladsye) – enige kategorie.
* JAKARANDA-FEES= SatErdaG 2 OKtober 2010
Pretoria Jakarandastad! = enigiets van Pretoria op die vloer.
* THEM-FUN / TEMA-PRET = Saterdag 6 November
Bring enigiets, van 1 bladsy tot 45 bladsye. Dis net vir pret!
* MERRY CHRISTMAS / GESEËNDE KERSFEES = Saterdag 4 Desember 2010
Kersfees-uitstallings
 
 
THEMEX 2010 (Nasionale Tematiese Uitstalling)
 
Datum:             Saterdag 7 Augustus 2010
Plek:                   Denis Adami-saal, Wrenstraat, Queenswood, Pretoria
Bestek:             Slegs tematiese uitstallings = 1 tot 5 rame (15 bladsye per raam)
Beoordeling:  Volgens FIP-reëls, aangepas vir nasionaal
Deelname:       Enige seëlversamelaar (hoef nie noodwendig lid van TSA te wees nie)
Registrasie:     R100
Raamkoste:     R50 per raam
Inskryfvorm:   word in Maart voorsien
Toekennings:   Goud, vermeil, silwer, silwerbrons, brons en sertifkaat van deelname.
                        Trofee vir beste eenramer.
                        Trofee vir beste veelramer.
Skakelpersoon:            Ds Cassie Carstens = 012-653-2279
Hier is ‘n geleentheid om te wys waarmee jy besig is en op watter standaard jy is – moenie huiwer om deel te neem nie – dit kan net lekker wees – elke tema is ‘n treffer!

 

 
 

 

 

 

AttachmentSize
Lets go Birding-verslag.doc32 KB